Boekies vir voorlees en vir leer lees
Jong suid afrika -bloemlesing vir die laerskool
Soos daar afgelei kan word uit die titel is hierdie versameling boekies stukkies prosa en poësie saamgestel en geskryf deur van Suid-Afrika se grootste skrywers. Dit dien as leesboekies. Daar is geen vrae by of ekstra werk - behalwe om die leestukkie te geniet en te bedink. Ek kan die stories aanbeveel oor die reinheid en skoonheid wat daardeur weerspieël word - dit gee ons kinders ook 'n kykie in die verlede in - oor wat belangrik en hedendaags was in kinders se lewens in 1926. Uit die aard van die ouderdom van die boekies is daar weereens woorde wat moet geredigeer word- druk die boekie uit en vervang die woorde met meer korrekte vorms. Verder kan ek hierdie leesreeks regtig aanbeveel.
Dit begin by standerd 1.(St 3. kry ek ongelukkig nie) Afhangende van jou kind kan die eerste leesboekie selfs al in Gr 1 gelees word met hulp van mamma af.Geniet dit!
Dit begin by standerd 1.(St 3. kry ek ongelukkig nie) Afhangende van jou kind kan die eerste leesboekie selfs al in Gr 1 gelees word met hulp van mamma af.Geniet dit!

jong_suid-afrika_bloemlesing_vir_die_laerskool_standerd_i.pdf | |
File Size: | 3691 kb |
File Type: |

jong_suid-afrika_bloemlesing_vir_die_laerskool_standerd__ii.pdf | |
File Size: | 4850 kb |
File Type: |
Jong Suid-Afrika Bloemlesing vir St. 3 !!(Uiteindelik gevind :-)) Met groot dankbaarheid aan Karolien Becker wat dit vir ons ingeskandeer het.Draai net die beeld kloksgewys om dit van die skerm af te kan gebruik - of druk dit uit.xx

p1-13.pdf | |
File Size: | 4151 kb |
File Type: |

p14-61.compressed.pdf | |
File Size: | 5834 kb |
File Type: |

p62-81.pdf | |
File Size: | 7429 kb |
File Type: |

p82-101.pdf | |
File Size: | 6943 kb |
File Type: |

p102-105.pdf | |
File Size: | 1426 kb |
File Type: |

p106-p125.pdf | |
File Size: | 6697 kb |
File Type: |

p126-144.pdf | |
File Size: | 6814 kb |
File Type: |

jong_suid-afrika_bloemlesing_vir_die_laerskool_standerd_iv.pdf | |
File Size: | 3619 kb |
File Type: |

jong_suid-afrika_bloemlesing_vir_die_laerskool_standerd_v.pdf | |
File Size: | 3367 kb |
File Type: |
A,B,C boekie
Kosbare klein boekie vir die kleingoed. Vervang net die woord Aija met Anna of Alie :-)

ons_afrikaanse_a.b.c._boek.pdf | |
File Size: | 5624 kb |
File Type: |
Fondamentsteenen spel en Leesboek 1
Hierdie boekie is 'n baie goeie riglyn om vir mamma te wys hoe om haar kind te leer lees. Ongelukkig is die Afrikaans nog erg Hollands.

fondamentsteenen_spel-_en_leesboek_-_i.pdf | |
File Size: | 1693 kb |
File Type: |
Het Afrikaanse spel en Leesboek 1
Hierdie boekie gee ook vir die ouer 'n riglyn oor hoe om jou kind te leer lees. Hy is vir my 'n bietjie meer gebruikersvriendelik as Fondamentsteenen , maar steeds baie na aan Hollands om net so te gebruik.

het_afrikaansche_spel-_en_leesboek_-_deel_1__1_.pdf | |
File Size: | 4660 kb |
File Type: |
Oom Koos leesboekie
Hierdie boekie is oulik om vir Mamma 'n idee te gee , hoe om lees onderrig aan te pak. Ongelukkig is dit 'n bietjie te Hollands om heeltemal te werk vir vandag se tyd.Maar dit is 'n goeie begin punt.

oom_en_koos_boek_1_vir_sub-standerd_a.pdf | |
File Size: | 1685 kb |
File Type: |
Leesboekies vir die "Aanskoulike leesonderwys"
Hierdie 2 boekies is vir beginner lesertjies - MAAR dit is weereens nog erg Hollands , so sal moet gewysig word om te kan gebruik. Ek plaas dit net om vir Mamma 'n idee te gee hoe om lees onderrig aan te pak. xx

leesoefeningen_voort_aanschouwelijk_leesonderwijs_-_het_tweede_boekje.pdf | |
File Size: | 897 kb |
File Type: |

leesoefeningen_voort_aanschouwelijk_leesonderwijs_-_het_derde_boekje.pdf | |
File Size: | 1515 kb |
File Type: |
Ons Nasie Afrikaanse Leesboekie vir St.5
Hierdie leesboekie is geskik vir ouer kinders (10 en ouer) of vir voorlees deur mamma. Die stories in hierdie bundeltjie het baie historiese agtergrond en kan baie goed gebruik word om geskiedenis meer lewend te maak. Ek hoop julle kan dit gebruik.Geniet dit!

ons_nasie_afrikaanse_leesboekie_standerd_v_-_inhoud.pdf | |
File Size: | 518 kb |
File Type: |

ons_nasie_afrikaanse_leesboekie_standerd_v_-_verhale_1-20.pdf | |
File Size: | 4340 kb |
File Type: |

ons_nasie_afrikaanse_leesboekie_standerd_v_-_verhale_21-42.pdf | |
File Size: | 3294 kb |
File Type: |
Ons Nasie Afrikaanse Leesboekie vir St.6
Hierdie leesboekie is geskik vir ouer kinders (10 en ouer) of vir voorlees deur mamma. Die stories in hierdie bundeltjie het baie historiese agtergrond en kan baie goed gebruik word om geskiedenis meer lewend te maak. Ek hoop julle kan dit gebruik.Geniet dit!

ons_nasie_afrikaanse_leesboekie_standerd_vi_-_inhoud.pdf | |
File Size: | 312 kb |
File Type: |

ons_nasie_afrikaanse_leesboekie_standerd_vi_-_verhale_1-14.pdf | |
File Size: | 4218 kb |
File Type: |

ons_nasie_afrikaanse_leesboekie_standerd_vi_-_verhale_15-29.pdf | |
File Size: | 3179 kb |
File Type: |