Tuisskool in Afrikaans
  • Tuis
  • Ondersteun my!
  • Afrikaans Taal
  • Leesboekies
  • Wiskunde
  • Geskiedenis
  • Luister Stories
  • Idiome
  • Ons skool blog
  • Mammas se produkte
  • Vir nuwe Tuisskool mammas
  • Gedigte/Poësie
  • Afrikaans tweede taal
  • Youtube kanale

Ons Tuisskool in Afrikaans !

Tuisskool hulpbronne in Afrikaans is so skaars soos hoendertande! Dit weet ek na amper 5 jaar se pogings om so goedkoop as moontlik in Afrikaans te tuisskool.

So met hierdie webtuiste wil ek basies 'n databasis beskikbaar stel van al die GRATIS AFRIKAANSE  hulpbronne wat ek tot dusver kon opspoor.

​Geniet hierdie webtuiste- ek hoop dit help jou in jou tuisskool avontuur!

​Om inligting te ontvang wanneer hierdie webtuiste opgedateer word - teken asb. hieronder aan.Ek is ook besig om gratis e-pos produkte te ontwikkel - as jy op my e-pos lys is sal jy dit ontvang sodra dit gereed is. Glo my! Jy sal nie spyt wees nie.
Teken aan om inligting per e-pos te ontvang.
Besoek gerus my Youtube kanaal : ​https://www.youtube.com/channel/UCCJbapL56RsVi-JmxkKZwRg
Powered by Create your own unique website with customizable templates.