Tuisskool mammas se bydraes
Tuisskool mammas is besige bytjies en altyd besig om goedjies te maak vir persoonlike gebruik - heelparty het my gekontak en vrygewig van hulle goedjies beskikbaar gestel om op ons webtuiste te gebruik - ek sê vir julle baie dankie! As daar nog mammas is wat iets het wat ek kan opsit - kontak my gerus. Ek sal ook 'n skakel na jou blog of webtuiste bysit indien jy so iets het.
Lizelle Rademeyer het die volgende bronne beskikbaar gemaak. Sy het ook 'n blog : http://lomi.co.za/ en facebook blaaie :http://www.facebook.com/lomicreations en http://www.facebook.com/lomiwales .Lizelle maak die oulikste somme en kopkrapper pakkette - gaan ondersteun haar gerus.
25_verse_oor_vrees__vasteskrif_.pdf | |
File Size: | 244 kb |
File Type: |
eekhoring_woord_soek.pdf | |
File Size: | 92 kb |
File Type: |
lelie_vers.pdf | |
File Size: | 10 kb |
File Type: |
motor_woordsoek.pdf | |
File Size: | 18 kb |
File Type: |
perde_woordsoek.pdf | |
File Size: | 45 kb |
File Type: |
skrif_oefeninge_bybelteks.pdf | |
File Size: | 93 kb |
File Type: |
weer_woordsoek.pdf | |
File Size: | 61 kb |
File Type: |
weer_blokkiesraaisel.pdf | |
File Size: | 60 kb |
File Type: |
Annamarie de Villiers deel hierdie gratis toep met ons.Dit is die vrug van haar arbeid. Dankie Annamarie!
play.google.com/store/apps/details?id=com.bruynhuis.braampie
play.google.com/store/apps/details?id=com.bruynhuis.braampie
Luistervink stories
My goeie vriendin, Hannekie Verwoerd ,het 'n webblad begin waarin sy stories voorlees vir kinders. Daar is 'n maandelikse fooitjie betrokke , maar kinders sal haar sagte , strelende voorlesing geniet en stories meer as eenkeer wil luister. Ek kan dit sterk aanbeveel. Daar is 2 gratis stories beskikbaar so gaan loer gerus in!
www.luistervinkstories.com
www.luistervinkstories.com