Tuisskool in Afrikaans
  • Tuis
  • Ondersteun my!
  • Afrikaans Taal
  • Leesboekies
  • Wiskunde
  • Geskiedenis
  • Luister Stories
  • Idiome
  • Ons skool blog
  • Mammas se produkte
  • Vir nuwe Tuisskool mammas
  • Gedigte/Poësie
  • Afrikaans tweede taal
  • Youtube kanale

Idiome en Sê-goed

Gee 'n bietjie kleur aan jou kind se Taal deur Idiome te leer en te gebruik. Waarom nie 1-2 nuwes per week aanleer nie? Of gebruik die boekie as 'n vasvra - en kyk hoeveel van hulle reeds bekend is.Geskik vir Laerskool en Hoërskool kinders. Geniet!
afrikaanse_idiome_spreekwoorde_en_segswyse.pdf
File Size: 3867 kb
File Type: pdf
Download File

Afrikaanse klank en sinverwante woorde gaan oor sinonieme , homonieme en paronieme. Hierdie boekie is geskik vir kinders 13 jaar en ouer. Dit is ideaal vir die gebruik van woordeskat uitbreiding en verduidelik ook die oorsprong van woorde en verwantskappe tussen woorde sodat hulle die Taal beter kan verstaan. Dit is defnitief aanbeveelbaar as jou kind belangstel daarin om goed te kan skryf - dalk 'n joernalis of skrywer wil word.
afrikaanse_klank-_en_sinverwante_woorde.pdf
File Size: 2539 kb
File Type: pdf
Download File

Afrikaanse Spreekwoorde met Engelse Ekwivalente. Hierdie boekie kan oulik gebruik word vir die aanleer van spreekwoorde vir Afrikaanse Eerste Taal , sowel as Afrikaans Tweede Taal leerders aangesien die engelse gelyke gegee word vir die Afrikaanse spreekwoord.
afrikaanse_idiome_spreekwoorde_en_segswyse.pdf
File Size: 649 kb
File Type: pdf
Download File

a_-_g.pdf
File Size: 4959 kb
File Type: pdf
Download File

g_-_k.pdf
File Size: 4901 kb
File Type: pdf
Download File

k_-_o.pdf
File Size: 4916 kb
File Type: pdf
Download File

o_-_s.pdf
File Size: 4953 kb
File Type: pdf
Download File

s_-_y.pdf
File Size: 4614 kb
File Type: pdf
Download File

Powered by Create your own unique website with customizable templates.