Tuisskool in Afrikaans
  • Tuis
  • Ondersteun my!
  • Afrikaans Taal
  • Leesboekies
  • Wiskunde
  • Geskiedenis
  • Luister Stories
  • Idiome
  • Ons skool blog
  • Mammas se produkte
  • Vir nuwe Tuisskool mammas
  • Gedigte/Poësie
  • Afrikaans tweede taal
  • Youtube kanale

So sê ons in Afrikaans

Hierdie is 'n Afrikaans Tweede Taal boekie geskik vir 'n meer gevorderde student. Waarskynlik Hoërskool. Die lessies behandel dinge wat Engelssprekende kinders gereeld mee sukkel en Afrikaans. Aangesien baie van ons Afrikaanse kinders in vandag se tyd ,deurmekaar raak met hoe engels en Afrikaans verskil van mekaar - dink ek dit is ook geskik om te gebruik vir 'n Afrikaans sprekende kind wat sukkel met Afrikaans as gevolg van taalverwarring.
so_sê_ons_in_afrikaans.pdf
File Size: 10336 kb
File Type: pdf
Download File

Afrikaans sonder sukkel vir Engels sprekende leerlinge

afrikaans_sonder_sukkel_vir_engelssprekende_leerlinge.pdf
File Size: 5427 kb
File Type: pdf
Download File

Powered by Create your own unique website with customizable templates.