Afrikaanse Youtube kanale
Daar het in die laaste maand 2 oulike Youtube kanale die lig gesien waarvan ek julle in kennis stel:
Kinderstories
Tannie Richelle lees kinderboekies voor vir kinders. Daar is ook videos vir Afrikaans 2de Taal leerders.
https://www.youtube.com/channel/UC3704tWXiJzaqzy_9ykfJBA
Magda Ehlers
Oulike videotjies om jou kinders hulle klankies te leer in Afrikaans. 'n Oulike storie help die kinders onthou.
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ?spfreload=5